Successfully reported
+32

Blue Pepper Guest House

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Botha Street, Cloete House, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Pepper Guest House is in die klein dorpie Lady Grey geleë wat aan die voorheuwels van die Wittenberge geleë is. Ons verwelkom natuurliefhebbers en gaste wat in hierdie deel van die Oos-Kaap wil ontspan.

Ons bied 9 gerieflike selfsorg-eenhede waarvan 5 dubbel-eenhede en 4 gesinseenhede met en suite-badkamers is. Verder is daar 'n goed toegeruste kombuis met yskas, mikrogolfoond en ketel, satelliet-TV, WiFi en braaigeriewe. 'n Restaurant en geskenkwinkel is op die perseel.

Gaste kan hul dae spandeer om hierdie bekoorlike dorpie te verken deur die winkels en besienswaardighede in die omgewing te ontdek. Gaste kan ook die Karnmelkspruit Vulture Sanctuary besoek, 'n treintonnel naby Lady Grey.

Die dorp, met sy majestueuse berge en vloeiende strome, inspireer 'n gevoel van rustigheid en 'n geleentheid om die natuur te waardeer. Na 'n dag van ontdekking kan gaste terugkeer na die gastehuis om 'n ete by die restaurant te geniet voor 'n besoek aan die geskenkwinkel om 'n herinnering te vind van jou onvergeetlike tyd wat jy in hierdie dorp spandeer het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Stephen B
Saam met lewensmaat
5.0
Affordable, comfortable and convenient. Affordable, comfortable and convenient for travelling between Gauteng and Eastern Cape.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Amoray S
Saam met lewensmaat
5.0
Just excellent. What a wonderful bunch of people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Louis V
5.0
Ruim en netjies. Pragtige, ruim kamer en badkamer.
Des 2024
Freddie V
5.0
Gerieflike opsie in die hartjie van Lady Grey. Ek het baie lekker gebly. Dankie aan die personeel vir 'n gerieflike aand by julle gastehuis.
Sep 2024
Anneke M
Saam met lewensmaat
4.4
Comfortable. It was great for a one-night stay. The bed has an electric blanket and it helped a lot with the cold. The room was cosy an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 26 Botha Street, Cloete House, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blue Pepper Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Botha Street, Cloete House, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e56f18ed61d63669f3d4f6983b211ce7261e225655096b7da65f3e2c6ddb8e2c74302010b8fe602f3d338de72dcede297b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 26 Botha Street Cloete House 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.713181599117 27.216426927578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang