Successfully reported

Blue Rain Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sharon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We were very happy with our stay in No 10. Good rate - lovely staff. We were very happy in room No. 10. It provided a large room with lovely cotton sheeting, a lounge area and a lovely balcony with sun in the mid to late afternoon. The reception staff were amazing, breakfast was good and we were happy with our stay. Very affordable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vir seker 'n moet bly, dis mooi, die mense is vriendelik en die kos is lekker. Baie lekker. Gemaklik en voel baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guillaume Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie goed. Alles great, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ek beveel Blue Rain vir oud en jonk aan. Ontbyt was heerlik. Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou en personeel. Lekker rustig, weg van die stad se geraas. Sal vir seker daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Oornag oppad huis toe. My voorkeur gastehuis in Bloemfontein. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag
5.0
Jun 2025

Was baie tevrede met alles daar. Sal ten sterkste aanbeveel. Ek en my dogter het net oornag, maar was baie impressed met die plek. Sal enige tyd weer daar bly. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsy R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Feels like home! We really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtige plekkie - "voel amper soos in die bos" net buite Bloemfontein! Baie netjiese plek met pragtige omgewing en bokkies wat amper op jou voorstoep wei. Die kamers was skoon en het als wat jy nodig het. Ek sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vinnige en gerieflike oornagverblyf. Baie mooi en netjies. Groot en gerieflike kamers. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuv8HB3ddH7m2nNl36eGTCX7EqVr8Jx6Nwgi1Vv8xou2nHn4yW9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.063859844959 26.176214877246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang