Successfully reported
+85

Blue Rain Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodland Hills Wildlandgoed. Die gastehuis het 'n mengsel van 'n moderne, tog ontspanne, plattelandse, industriële en plaas-atmosfeer. Die eienaars, Lizelle Venter en haar man die voormalige Springbok Andre Venter, het al baie gereis en het hul ervaring gebruik om 'n tuiste te skep wat in alle gaste se reisbehoeftes sal voorsien.

Verblyf word in 14 gastekamers aangebied. Al die kamers is ontwerp om 'n gevoel van elegansie en styl te skep. Die gastehuis spog met 'n swembad, gimnasium en 'n ruim lapa met braai-area en eetarea met 'n dek vanwaar gaste die ikoniese Vrystaatse sonsondergange kan waardeer. Die lapa en eetarea kan ook as konferensiegeriewe gebruik word. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die gastehuis maak voorsiening vir sakereisigers, gesinne met kinders wat aan skool- en sportaktiwiteite in Bloemfontein deelneem, sowel as vir paartjies wat op soek is na 'n wegbreek. Daar is 'n kragopwekker wat 24 uur per dag werk sodat die eiendom nie deur beurtkrag geraak word nie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die F.S. Botaniese Tuine, Vrystaatse Rugby-stadion, Hokkie-astrovelde, Cheetah Experience, Bloemfontein-dieretuin en Schoeman Park-gholfklub in. Bloemfontein bied ook winkelsentrums, spa-geriewe, restaurante en kuierplekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sharon T
Saam met lewensmaat
5.0
We were very happy with our stay in No 10. Good rate - lovely staff. We were very happy in room No. 10. It provided a large room with l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Leandri V
Saam met lewensmaat
5.0
Vir seker 'n moet bly, dis mooi, die mense is vriendelik en die kos is lekker. Baie lekker. Gemaklik en voel baie welkom.
Aug 2025
Guillaume Z
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goed. Alles great, baie dankie.
Aug 2025
Cornelia N
Gesin met tieners
5.0
Ek beveel Blue Rain vir oud en jonk aan. Ontbyt was heerlik. Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou en personeel. Lekker rustig, weg van die stad se g...
Sien meer
Aug 2025
Kobus K
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag oppad huis toe. My voorkeur gastehuis in Bloemfontein. Heerlike ontbyt.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Blue Rain Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuv8HB3ddH7m2nNl36eGTCX7EqVr8Jx6Nwgi1Vv8xou2nHn4yW9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.063859844959 26.176214877246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang