Successfully reported

Blue Roan - Tuscan Suite Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dries M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gerus. Baie netjiese plekkie, vriendelike gaste, het tyd deur die week geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Hi Dries. We loved having you stay with us. You were so kind and thoughtful. Thank you for your lovely review and a kiss for Lily.

Don L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Perfect pet friendly getaway. Perfect pet friendly getaway, close to JHB. Safe, clean accommodation. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlike naweek wegbreek, uitgerus. Wat 'n rustige naweek om te ontspan. Alles wat 'n mens ooit sal nodig hê, was beskikbaar, baie netjies en skoon met 'n wonderlike uitsig. Gasvrou was altyd beskikbaar met hulp en bystand, baie vriendelik en gasvry. Baie veilig vir ons twee viervoet kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Baie dankie.

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Typical countryside experience and very peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Thank you, Danie. Glad you enjoyed the peace and quiet.

Heidi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige plek, waar mens kan rus en die stilte en natuurskoon kan in neem! Pragtige plek, ons het dit regtig geniet. Die eenhede is pet-friendly en ons twee hondjies het die naweek terdee geniet. Die cottages is pragtig en skoon - goeie plek om te gaan rus, stilte te hê en na die skoonheid van die natuur te kyk - kan nie wag om weer tyd daar te spandeer nie. Dankie aan Bryan en Judy vir hul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Baie dankie!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die tuiste is puik. Net wat 'n mens nodig het om terug te keer na toe. Dit was puik, die rustige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Baie dankie, Ben!

Casper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Baie lekker en rustig. Skoon en ligging is goed. Baie lekker, die pad is goed om te ry, nie 'n lang grondpad nie en baie rustig, al wat 'n mens nodig het van die stad se gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Baie dankie.

Shelly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

A wonderful family getaway. We had the most magical time, such a beautiful place. And such a special holiday having our fur babies with us. The only negative was the insane amount of flies, so I recommend taking Doom coils with you. Other than that, it was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Thank you for your review.

Natasha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Absolutely amazing. N wonderlike naweek. Tuscun Suite is beslis die moeite werd om te besoek. Als was so netjies en skoon, mooi en baie gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig hê. Die stoep was my gunsteling plekkie in die more met n koppie koffie en n baie mooi uitsig oor die berge. Baie vriendelike bestuur het die ekstra myl geloop. Ek sal beslis weer daar inboek sommer gou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Thank you very much for your lovely review. We look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 99

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R509 Koster Road, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf5a1908623d868ba5b5fb99cd38e27de1b5e43b1d72124900df88756358977d0151550860fc1e0ea132ba2e245a3fcb7075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R509 Koster Road Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.003722363985 27.468893691059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang