Successfully reported
+39

Blue Sky Retreat Farm Stay

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 22/135, Eenzaamheid, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Sky Retreat Farm Stay is op die R27 Weskus-hoofweg geleë en is 'n ideale keuse vir reisigers wat 'n oornagverblyf of 'n naweekwegbreek soek.

Die kothuis het gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 jong kinders. 'n Verdeelmuur skei die slaapareas en bied 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed aan die een kant en 'n dagbed aan die oorkant, wat in óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed kan omskep word. Dit beskik oor 'n aparte badkamer met 'n instapstort, gasgeiser, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ketel, mikrogolfoond, peuselhappiemaker, gasstoofblad, gasgeiser, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met banke. Boonop is daar 'n TV met Netflix, 'n kragomskakelaar vir beurtkrag en komplimentêre WiFi.

Buite is 'n uitnodigende braai-area onder 'n groot boom geleë en bied panoramiese uitsigte oor die pragtige blou lug, sonsopkomste en sonsondergange. Gaste kan ook ontspan in die onderdak-houtvuur-bubbelbad, wat gerieflik dien as 'n verfrissende ontsnapping op warm somersdae.

Gaste moet asseblief daarop let dat die plaas vrylopende diere het, insluitend ganse, hoenders en varke.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Langebaan-strandmeer, Weskus Nasionale Park en die Weskus-fossielpark in.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Shaun J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plek om vakansie te hou. Baie lekker en rustige naweek gehad! Die plekkie is baie skoon en netjies, en die eienaars was vriendelik en behu...
Sien meer
Jun 2025
Glenn Y
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, peaceful, rejuvenating. Just what I needed. Hosts were very welcoming, friendly, warm and helpful. Accommodation was perfect f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Shane D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! We had a very comfortable stay at this establishment. The attention to detail was much appreciated. Great hosts. Nothing was t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
George William W
Gesin met klein kinders
5.0
The whole experience was simple, yet outstanding. The stay was so simple as we had wished and full of beautiful countryside experiences...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Avron H
Saam met lewensmaat
5.0
The best stay we had in years. Everything was just spectacular. Would go back any day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rosaline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm 22/135, Eenzaamheid, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Sky Retreat Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 22/135, Eenzaamheid, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42abf8d3324f7d4a98ee9b9e33f9fee1544cb2fb17ee2d5389168cb4760cf6e3cbb5f0cf2a04fc693796161720200c3e3d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm 22/135 Eenzaamheid 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.932083935582 18.079768654754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang