Successfully reported

Blue Whale

Unit 3: Shoreline Escape
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel front noord en is met 'n plafonwaaier, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, omheinde binnehof met gemeenskaplike braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Troeteldiere is verbode.

Geen rook word in die kamer toegelaat nie, aangewese rookareas is beskikbaar.

Stiltetyd is na 22:00.

Die verblyf akkommodeer nie kinders onder die ouderdom van 10 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Unit 2: Seaside Splendor
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 2 het sy eie ingang en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware, wasbak, waaier, OpenView-satelliet-TV, onbeperkte WiFi, en gemeenskaplike braaigeriewe in 'n omheinde binnehof in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.

Huisreëls

Troeteldiere is verbode.

Geen rook word in die kamer toegelaat nie, aangewese rookareas is beskikbaar.

Stiltetyd is na 22:00.

Die verblyf akkommodeer nie kinders onder die ouderdom van 10 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKp5qC0N0ZcX1tsuUgtonjA8XwgHEit2LJWKNmNe3wWXiwFXG5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 9 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.801970704817 20.050654790018
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang