Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Hillside Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het een van die mees gesogte liggings in Vishoek. Dié selfsorgwoonstelle is teen die berghange geleë en kombineer luukse vakansieverblyf met asemrowende uitsigte oor die baai. Vishoek se strand is 'n puik swemstrand en is net 3 tot 4 minute se stap van die woonstelle af. Gaste kan ook net op die stoep ontspan en van Julie tot November walvisse en dolfyne in die baai gewaar.
Die 3 selfsorgwoonstelle het almal smaakvolle meubels, moderne toebehore, sonnige en ruim onthaalareas, uitstekende beddens met puik linne en groot balkonne met braaigeriewe en stoepmeubels wat noord front. Geriewe in die kamer sluit volledige satelliet-TV, WiFi en 'n muurkluis in. Veilige parkeerplek word voorsien op die perseel.
Die gasheer en gasvrou, Sally en Bruce Elliott, het die kamers met puik meubels en dekor ingerig vir oordeelkundige vakansiegangers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 151
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 14 Hillside Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Hillside Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang