Successfully reported

Bluebell

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Yvette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlik gekuier by Bluebell. Bluebell bied goed ingerigte, gemaklike verblyf en is sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Bluebell
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet.

Jeanette L
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Wonderful. Lovely, had all we needed. Showers amazing, full DStv bouquet and underfloor heating and electric blankets very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Bluebell
Thank you for the review. Glad you enjoyed the stay.

Riana E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons "go to" verblyf in Dullstroom. Vierde keer wat ons hier bly en sal altyd ons 1e keuse wees as die honde nie saamkom. Goed geleë, veilig en met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Bluebell
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Liezl B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ligging perfek en huis en fasiliteite uit die boonste rakke. Wat 'n heerlike wegbreekhuisie met alles wat jy nodig sou hê. Kombuis is uiters goed toegerus. Ruim huis met 'n heerlike kaggel binne asook 'n aparte braai-area buite. Daar is aan alles gedink. Elektriese komberse en selfs lekker kombersies om voor die Televisie oor jou te gooi. Ons kom beslis weer hier kuier. Loopafstand van restaurante, winkeltjies en koffiewinkels. Vriendelike ontvangs en pragtige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Bluebell
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Marianne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Jaarlikse kuier met hartsvriendin. Ons 2de keer daar, en vir seker nie ons laaste nie. Lieflike, ruim ou huis met alles wat mens kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Bluebell
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet.

Jen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Good but challenging for oldies. The Bluebell Barn was very comfortable, but the mud around the gate and opening the heavy manual gate is very challenging for a couple in their 80s. The lack of WiFi made keeping in touch difficult. Equally, the potholes in the road and lack of a pavement made using a Rollator walker and stick difficult.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Wilmari
Bluebell
Good morning Jen, Thank you for sharing your feedback. We sincerely apologise for any inconvenience you experienced during your stay at Bluebell. Please know that I have forwarded your comments to the venue owners for their review.

Arina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gerieflik, gemaklik. Ja, maar ons TV-dekodeerder was nie aan nie, tensy vir vele telefoonoproepe en versoeke. Daar was nie drinkglase nie; Les was so gaaf om te bring. Panne in die kombuis kort regtig 'n upgrade. Ons het egter lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Bluebell
Dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat tydens jou verblyf veroorsaak is. Ons sal dit aan die bestuurder stuur.

Janine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie oulike plekkie. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Bluebell
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet.

Kyla P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend! Die plek was netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Bluebell
Dankie vir die terugvoering. Groete

Christine J
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Spoggerige kothuis met 'n heerlike kaggel. Ons wegbreek by die kothuis was presies wat ons gesoek het in koue Dullstroom. Die huis was netjies, die kaggel was groot, en die elektriese komberse was die perfekte bonus op een van die koudste naweke in die dorp. Die huis se spasie het ons verras en die kuierarea sou ons meer benut as dit warmer was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Bluebell
Dankie vir die terugvoering, Christine. Ons is bly julle het dit geniet. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chunky Masango Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b51fb0b44cc072c61c1230d026e0930711c5349ac31d8b88c443db93ecde4e78a7f4236ee19373144d489e2937ada184b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Chunky Masango Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418692094111 30.107991304712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang