Successfully reported
+63

Bluebell

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chunky Masango Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bluebell bied selfsorgverblyf en is in die bekoorlike dorp, Dullstroom. Dié eiendom is ideaal geleë naby restaurante en ander geriewe in die middedorp.

Verblyf by Bluebell beskik oor 3 eenhede wat saam of apart bespreek kan word. Die eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers of 1 of 2 badkamers. Elke kothuis het 'n oopplan-kombuis met die nodige toebehore om maaltye te kook en elke eenheid het 'n leefarea met 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Elke eenheid het ondervloerse verhitting in die slaapkamers, elektriese komberse op die beddens en 'n privaat braai-area. Dullstroom is bekend vir forelstrome en pragtige visvangplekke. Reënboogforel en bruinforel is volop in die riviere en damme.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Yvette V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier by Bluebell. Bluebell bied goed ingerigte, gemaklike verblyf en is sentraal geleë.
Jun 2025
Jeanette L
5.0
Wonderful. Lovely, had all we needed. Showers amazing, full DStv bouquet and underfloor heating and electric blankets very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Riana E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons "go to" verblyf in Dullstroom. Vierde keer wat ons hier bly en sal altyd ons 1e keuse wees as die honde nie saamkom. Goed geleë, veilig en met all...
Sien meer
Mei 2025
Liezl B
Gesin met tieners
5.0
Ligging perfek en huis en fasiliteite uit die boonste rakke. Wat 'n heerlike wegbreekhuisie met alles wat jy nodig sou hê. Kombuis is uiters goed toeg...
Sien meer
Apr 2025
Marianne V
Saam met vriende
5.0
Jaarlikse kuier met hartsvriendin. Ons 2de keer daar, en vir seker nie ons laaste nie. Lieflike, ruim ou huis met alles wat mens kan nodig kry.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Chunky Masango Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Bluebell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chunky Masango Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b51fb0b44cc072c61c1230d026e0930711c5349ac31d8b88c443db93ecde4e78a7f4236ee19373144d489e2937ada184b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Chunky Masango Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418692094111 30.107991304712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang