Successfully reported
+17

Bluebell House @ 799

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein Road, Highland Gate Estate, Stand 799, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R6 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bluebell House @ 799 is 'n pragtige huis op die Highland Gate Estate in Dullstroom en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met panoramiese uitsigte oor die gholfbaan. Hierdie huis is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na moderne vakansieverblyf.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke. Dié area lei na die kuierarea met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en 'n pooltafel.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Gaste kan aktiwiteite, soos voetslaan, bergfietsry, gholf, tennis, voëlkyk en forelhengel geniet. Verder is daar 'n restaurant en spa op die landgoed wat gaste kan geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carmen B
5.0
Heerlik! Pragtige stylvolle plek, sentraal en goed geleë in die estate. Vriendelike en vinnige respons vanaf die gasvrou!
Mei 2025
Carel R
Gesin met tieners
5.0
N Belewenis met wense om nie te eindig nie. Fantastiese verblyf met al die benodighede om elke oomblik te geniet.
Des 2024
Emily M
Saam met vriende
5.0
Awesome and welcoming. The house is beautiful and very practical and warm. I liked that every room had its own bathroom and is flexible...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Wayne S
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome place to break away for a few days! Ah man, what an amazing place! I really enjoyed this place and we were all very pleasantly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Anthony B
4.4
Great. Was great, only negative was the WiFi was weak, we used our own data instead, but the place is phenomenal and I would return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kruisfontein Road, Highland Gate Estate, Stand 799, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Bluebell House @ 799 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein Road, Highland Gate Estate, Stand 799, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d4ec2182a25f4506810c2d33ab4ae3ae75c17e2f6364b9bdf3e3ed21923beeeb521ad08e83c816210ac38c31cb01195c731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 700 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Kruisfontein Road Highland Gate Estate, Stand 799 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.447876483274 30.206610143825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang