Successfully reported

Bluebird in Paternoster

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Collette A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wonderful family getaway! We had a wonderful weekend stay for 4 adults and 3 teenagers. The house has ample space and enough amenities to accommodate everyone. The rooms and bathrooms were freshly prepared, and the house is well equipped with everything you need. The partial sea views were enough to enjoy the sight, sounds, and smell of the sea, and easy access to the beach, which is just a short stroll away. What you see is exactly what you get and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrewleen L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlike aangename naweek en het ook veilig gevoel. Baie rustige omgewing. Wat 'n heerlike naweek. Bluebird is definitief die plek om te bespreek as jy 'n groot familie is. Daar was nou niks te kort nie, als wat jy nodig het, het Bluebird verskaf. Dankie Bluebird dat daar tot 'n skottelgoedwasser is, ons kon heerlik tot laat kuier sonder om te stress oor skottelgoed. Toe ons daar instap, toe voel ons tuis en het heerlik saam ons familie gekuier. Die ligging is perfek. Baie dankie Bluebird vir 'n lekker kuier, was net te kort. Ons almal het gesê ons moes nog 'n ekstra dag of twee geboek het. Ek sal dit definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Amazing naweek, amazing plekkie! Ons het baie lekker gekuier. Die huisie is wonderlik ingerig. Dit is pragtig, netjies en skoon. Oral waar jy kyk, kry jy die gevoel van die see en vakansie. Baie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Pragtige en gemaklike huis, kort stappie van die strand af, met groot buitebraai stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Beautiful and spacious accommodation with a homely feel. It's our second time at Bluebird and it was as enjoyable as the first. Lovely setting and beautifully furnished. Very spacious. Would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf, skoon, netjies met oorgenoeg spasie. Ons was twee gesinne met vier kinders en het ongelooflik lekker gebly in Blue Bird.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Lekker. Fantastiese akkommodasie. Baie netjies en smaakvol gemeubileer. Het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer kom indien beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker ontspan. Het baie lekker gebly, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Excellent stay. Great. Entire party of 6 enjoyed comfort and convenience to the beach and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adene A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Wonderful, fantastic, must visit. A very beautiful, spacious house with all necessities in place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elisca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Schoonerklip Street, Paternoster, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7500826546378151361b08159e4e0b73b948ff9ae059a910b6e6feddc855663d3a10c9261e0ea74930a70b80e769407d2c1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 5 Schoonerklip Street Paternoster 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.805591596337 17.897939618385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang