BlueSky Arniston
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
BlueSky Arniston is 'n gastehuis wat deur ’n gesin bestuur word en wat in die bekoorlike kusdorpie, Arniston, geleë is.
Daar is 6 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Verder het elke kamer lugversorging, 'n verwarmer, Nespresso-masjien, kluis, haardroër, universele kragproppe, USB-punte en 'n yskassie. 'n Ontbyt-buffet is by die tarief ingesluit.
Daar is ook 'n kroeg met genoeg voorraad, 'n gastesitkamer met internet en 'n TV, en 'n plonspoel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste moet daarop let dat hierdie verblyf nie geskik is vir selfsorg nie en ook nie braaigeriewe het nie. Kinders onder die ouderdom van 12 jaar word nie toegelaat nie.
BlueSky Arniston is naby gewilde visvangplekke in die omgewing en net 40 minute se ry na die suidste punt van Afrika.
Neem asb. kennis dat die kamers nie TV's het nie, en daar is nie selfsorg- of braaigeriewe nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink BlueSky Arniston het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang