Successfully reported
+34

Bly & Gly Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 52 Reichenberg Street, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bly & Gly Gues Houise is in Zastron in die Vrystaat, 'n omgewng wat bekend is vir die kunsgallerye, restaurante, staproetes en ikoniese besienwaardighede soos die Oog van Zastron, Hippopotamus Cave en die Mayaputi Natuurreservaat,

Verblyf word aangebied in 7 eenhede, geskik vir 20 gaste. Die eenhede beskikbaar is Naine's Gesinswoonstel, Marinda se Gesinswoonstel, Peach-kamer, Purple-kamer, Blue-kamer, Marilyn Monroe-kamer en die Vintage-kamer. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, stort of beide, en 'n privaat ingang.

Ander geriewe sluit in veilige parkeerplek, troeteldiere indien vooraf gereël, 'n gastesitkamer, speletjieskamer, wasgoedgeriewe en baba-oppasdiens indien vooraf gereël.

Aktiwitete in die omgewing sluit in visvang, fietsry, wildkyk, bergfietsry, voëlkyk, wildritte, begeleide wandelings en tennisspeel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 52 Reichenberg Street, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Gaste dink Bly & Gly Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 52 Reichenberg Street, Zastron, 9950, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f73b01714c952bc41a151146bce597e65774b4fbd471d7b7ae6bc087cd1e2dd5d1d9dd72d9b9eeb7fc0d751ccc8d497b35d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 13 5 1 4 52 Reichenberg Street Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.304299372656 27.082815580009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang