Successfully reported
+11

Bly 'n Biekie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooi Street 9, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bly 'n Biekie bied gerieflike verblyf in die dorpie Zeerust. Ons is heerlik geleë in 'n stil straat waar jy in privaatheid kan ontspan. Dié verblyf is ideaal vir diegene op pad na of van Namibië of Botswana.

Die gastehuis het 3 slaapkamers met gemaklike beddegoed, mikrogolfoonde en TV's. Elke kamer het sy eie onderdakparkeerplek. Gaste kan 'n heerlike ontbyt teen ekstra koste geniet.

Zeerust is 'n klein dorpie langs die N4, net 54 km van Botswana se Lobatse-grenspos af. Dié plaasdorpie bied 'n rustige wegbreek en 'n klompie museums, gedenktekens en ruïnes om te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Miriam D
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Waarde vir geld.
Jun 2025
Suzanne S
Saam met vriende
5.0
Was nie 'n kuier nie, was by 'n begrafnis. Ja, dankie, alles was reg en geskik soos dit op die advertensie was. Alles was skoon, netjies en eetgerei i...
Sien meer
Jan 2025
Nicole P
Saam met vriende
5.0
Veilige en netjiese plekkie om te oornag. Baie gasvrye dame wat die plekkie besit. Sy het vir seker gemaak ons is gelukkig en het alles wat ons benodi...
Sien meer
Des 2024
Yolandi V
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Was easy to find, clear and neat. Family friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Misha C
Besigheidsreis
5.0
Good. I had a great stay at Bly 'n Biekie during my recent business trip. The room was clean, comfortable, and well-equipped. The owner...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Mooi Street 9, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink Bly 'n Biekie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooi Street 9, Zeerust, 2865, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51f5e3bfe3485cd7e38ad6ab27b16f446fab92c4382d48ad5f96a514e5f535453c31007f239c2ce4b8695e1aaf6b34a34df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Mooi Street 9 Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.535326263894 26.065755486488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang