Successfully reported

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Rustic en in die natuur. Ons het die huis as oornagplek gebruik. Dit is 'n ten volle toegeruste huis en baie privaat. Ek het die staproete gaan stap en dit was lekker om die bokke te sien. Op 'n plot geleë, en kry mens lekker plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin H
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie skoon, netjies en ruim. Baie netjies en ruim. Gasvrou was bereid om my baie laat aankoms te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Colin, Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons by Bly'nBietjie waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Ons vertrou om weer so te doen.

Vanessa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Vriendelike diens en baie goed ingerig! Ons het baie lekker gebly, alles skoon en doodstil in die natuur, dis net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Magnificent, absolutely sublime. This stay was, without a doubt, the best stay I had in all the other accommodation and stays. The owner was an absolute star and had a beautiful, caring personality that just wanted to make sure her guests got the absolute best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Thank you for the wonderful review. It was a great pleasure to host you. Your presence was a joy to have at Bly'nBietjie.

Ben K
1 nag
5.0
Jul 2025

Ons het welkom gevoel en die gashere was baie vriendelik. Ja, heerlik geslaap, dis basies nabygeleë aan 'n troue wat ons bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Baie dankie. Dit was wonderlik om julle by Bly'nBietjie te akkommodeer.

Deandra V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Never disappointed. Our time here is always so refreshing! The manager is such an amazing person, so welcoming!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Always a great pleasure to have you here! Thanks for being awesome guests!

Ina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige, netjiese plek. Ons het ons oornagplekkie geniet. Baie vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Plekkie is ruim en baie netjies, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Dankie vir die mooi resensie. Dit was wonderlik om julle by Bly'nBietjie te akkommodeer en sal baie graag weer so wil doen.

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Hoor niks, sien niks, doen niks. Heerlik! Ons was in die omgewing om 'n troue by te woon, so het net 'n oornagplek gesoek. Ons het heerlik gebly en was eintlik spyt dat ons net daar was vir een aand. Doodse stilte, met die bosveld net anderkant die draad. Die eenheid is heel eenvoudig, maar het als wat jy benodig. My enigste kritiek is dat die TV nie gewerk het nie (maar die WiFi is goed) en die toilet was nie gespoel nie. Verder was dit 'n rustige mini-wegbreek weg van die woelige stad. N. S: As ek 'n 6 uit 5 vir 'waarde vir geld' kon gee, sou ek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Dankie Willem vir die positiewe review. Dit was baie lekker om julle hier te hê! Julle is altyd welkom terug. Dankie ook vir jou terugkoppeling; ons is jammer daaroor. Ons het ondertussen altwee probleme weer opgelos. Hopelik sien ons julle gou-gou weer!

Leon F
1 nag
4.8
Mei 2025

Die ideale plek om jouself te verloor sonder dat jy jouself verloor. Wat 'n absolute heerlike wegbreekplek met die vriendelikste gasheer. Die plek is net ver genoeg van alles sodat jy voel jy is in die bos, maar tog naby genoeg om uit te gaan vir 'n heerlike ete. Die eenheid was ruim met baie lig, 'n groot stoep vir kuier en natuurlik 'n heerlike braai-area wat mens roep om 'n vuur aan te steek en tot laatnag te rinkink. Die perfekte plek om jouself te vind of om net kwaliteit tyd saam met vriende en familie te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Hi Leon, Ons by Bly'nBietjie het dit geniet om julle te akkommodeer. Julle is fantastiese gaste. Mag ons mekaar weer sien.

Marietjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Die selfsorg eenheid is ten volle toegerus. Verblyf was netjies en die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marjolein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Exit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b8ff3ec9184722d045fdfc776196008a7de3f542768761f81988fff9d2cf1550ca17f209e15b744d2d58b010726cfb6a82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 R513 Exit 50 0251 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.6626 27.94552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang