Successfully reported

Bly Nog Biki

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.8
Madeleine S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly. Ons het al die nabye aktiwiteite geniet. Ek sal hierdie plekkie enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chevon
Bly Nog Biki
Goeiemore Madeleine. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te verwelkom. Ek wil ook net dankie sê vir die goeie, skoon toestand wat julle die eenheid gelos het toe julle uitklok. Dit word hoogs waardeer. Groete, ons hoop julle bly nog 'n bietjie volgende keer.

Herman P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Ons het 'n great naweek gehad. Verskriklik lekker gekuier. Ek voel die fotos het ons bietjie mislei omdat die plek nie op die "lagoon"/rivier was nie en ook nie regtig op die putt-putt baan was nie. Ons kon darem so 'n stukkie van die rivier sien. 'n Regte vuur braai i.p.v. gas sou beter gewees het. Dit was ook nie duidelik gemaak van die begin nie. 'n Paar blindings in daai balkon sal help. Dit is so warm in die middae, ons het eerder aan die anderkant op die stoep gestaan. 'n Goeie aircon mag ook help. Daar het so 3 probleempies opgeduik wat ek aan die eienaar uitgelig het. O, en ons het bietjie gesukkel om die plek te kry. Google Maps het gesê ons was op die regte plek, maar daar is soveel plekke dat ons nie geweet het by watter een ons moes wees nie. Toe ons inry, het iemand my gevra of ek in Port Owen sal wil bly. Na die naweek was die onomstootlike antwoord "Ja".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Excellent and worth the money. Well looked after property and very clean. Close to all the amenities and surrounding dorpies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chevon
Bly Nog Biki
Hi Paul. We are glad you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again soon.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre A
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Mrt 2025

Telleurstellend. Wees gewaarsku – die eenheid is reg bo ‘n kroeg geleë. By die eenheid se ingang ruik mens van vroegdag af rookdampe. Jy gaan geraas en kleurvolle taal hoor van vroegmiddag tot ten minste 23:00 oor ‘n naweek. Saterdag het die meeste geraas eers ná middernag begin. Die kroeg se badkamers is die uitsig, en dit is reg by die toegangshek tot die woonstelblok en ook jou voertuig se parkeerplek. Die uitsig is ander woonstelle se agterkant. Daar is ‘n groot gasbraai (in plaas van ‘n gewone braaiplek), en dit rook die hele balkon vol (en die woonstel as jy die deure oopmaak). Ons het onmiddellik vir die eienaar en die webtuiste laat weet dat ons wil kanselleer en nie daar wil bly nie, maar na baie druk was die beste aanbod dat ons net 50% van ons geld sal terugkry met kansellasie. Die prys per nag vergelyk met pryse van water-uitsig-eenhede in vol residensiële woonstelblokke.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Chevon
Bly Nog Biki
Hi Andre. Soos bespreek is alles 100% soos geadverteer. Ons het wel die beskrywing gewysig om te noem dat dit bo 'n kroeg is, al verskyn dit so op die kaart. Jammer vir daardie ongerief. Soos ek ook vir jou genoem het, was dit die eerste keer wat ons sulke terugvoer gekry het. Ons doen ons beste om te verbeter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chevon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 138
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 138
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 138
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Marina Point Road, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc527e7451995c79dd80726570819ac089e38a0d72001e5cf5da499f03239f639646b6c369351a77a81b522915e5865e8ae5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 138 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 6 Marina Point Road Port Owen Marina 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.787043172809 18.149585219254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang