Successfully reported

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Judith S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable. Pleasant and welcoming. Cottage is basic and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Prentjie mooi en rustig. Baie om te verken. Heerlike plek om te ontspan. Wat 'n stunning klein cottage. Voël lewe by dam langs die huis is vol lewe. Pragtige staproetes ook. Daar is net te veel om te noem. Dis rustig, mooi en perfek geleë om die begin van Baviaanskloof aan te pak. Die passe deur die park is asemrowend! Sal beslis weer by Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage bly. Gashere ook uiters behulpsaam met enigiets wat nodig is. Ek die vars gebakte brood en braai-pakkie was 'n fantastiese klein ekstra. Dankie vir die voorreg om die stukkie paradys te deel met julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig! Pragtige ligging, perfek vir wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Hulpvaardige en akkommoderende personeel. Ian, Emile en span. Baie lekker ontspan en die stappie na Waterkloof was die hoogtepunt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Ontspan in die natuur. Goed toegerus en op jou eie waar jy lekker kan ontspan langs 'n vlei met baie voëls. Staproetes is uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois En Arina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi area met pragtige uitsig tog privaat en gerieflik. Ten spyte van die koue fronte het ons snoesig warm gestort, geslaap en gebly. Baie dankie vir julle hartlike gasvryheid. O ja, ons het darem in een stuk aan die ander kant van die Baviaanskloof uitgekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre Claire J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable, explorable Baviaanskloof to visit. Awesome setting with lots of walks. Cosy cottage with everything we needed. Helpful hosts. Very much worth the dirt road to see this beautiful part of Baviaanskloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anina
Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Hi Deidre. I am glad you enjoyed it. Sorry I missed you on Sunday. Regards Anina

Cosima M
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Beautiful cottage in a beautiful location! Beautiful cottage in a beautiful location and is easily accessible. The two walks on the farm are a must-do - exceptional scenery!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Rustige omgewing. Sal weer besoek om swembaddens in die somer te benut. Ons het lekker gebly ten spyte van die erge kouefront oor die naweek. Die toegangspad was ook verrassend goed vanaf Willowmore na die reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Besonders en gemaklik met Basjan die kollie en die bokke wat ons vroegoggend het. Dankie vir die elektriese komberse, dit het ons snoesig en warm gehou in die yskoue nagte. Basjan, die kollie, het ons eindlose genot verskaf en vir Christelle vergesel op die staproete. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anina
Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Hallo julle. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Farm, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6ea9c06f6a2fb0e6bb1bd87f63b7993113ccfc1cae2e33d2edbc982893a2fd0c2f53f4701e1f84b7703d8e84bd03abca9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 Uitslag Farm Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.520121175044 23.909218592562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang