Successfully reported
+30

Bo Langvlei Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Bo Langvlei Road, Duiwe Rivier, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bo Langvlei Cottage is 'n pragtige selfsorghuis wat hoog op 'n heuwel in die meerdistrik van die Wildernis Nasionale Park geleë is en gaste rustigheid bied tydens hul verblyf.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat spog met toegang tot die patio met pragtige uitsigte. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is daar 'n wasmasjien in 'n aparte opwaskamer. Die kombuis strek na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en maak verder oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en beskik oor 'n knus kaggel. Daar is ook 'n aangewese werkspasie vir diegene wat werk wil doen. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die houtdek spog met skilderagtige uitsigte oor Bo langvlei, met skouspelagtige voëllewe aangesien die meer 'n beskermde Ramsar-voëlskuiling is. Gaste kan smul aan 'n heerlike braai op die dek terwyl hulle in die rustige natuurlike omgewing indompel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Peter & Lynda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 23 Bo Langvlei Road, Duiwe Rivier, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bo Langvlei Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Bo Langvlei Road, Duiwe Rivier, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaed6bd73e54cfc362c22c17fc026d1f1639095caca09d1fcee45a0a4a56610fb779ae7d215ffb34f3fe8dc2a7130fa7c7adf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 23 Bo Langvlei Road Duiwe Rivier 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98388764851 22.659771315591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang