Successfully reported

Baobab Guesthouse

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies en skoon plek. Fantastiese plek. So mooi en skoon met baie spasie en alles en nog meer wat jy nodig kan hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Rustig, skoon en netjies. Ons het vreeslik lekker gebly. Die woonstel was baie goed toegerus. Alles wat jy nodig het. Dis skoon en gemaklik. Het ons goed verwelkom. Volgende keer bly ons weer by hulle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-marie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die gastehuis is baie netjies, skoon en veilig. Baie lekker gebly - sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudley P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

I was made to feel at home with a seamless stay and great service. The stay at Boabab was an absolute pleasure. The facility is very roomy, clean, neat and modern. There is a full bathroom with more than enough towels and linen. The staff were professional and friendly. Safair pilots were on strike and the owners were prepared to let me stay on, for free, until I could find another flight. Hardly hear of this in this day and age.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernard en Mariska
Baobab Guesthouse
Thank you for your kind words, Dudley. It was a pleasure hosting you!

Bianca P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

An absolute pleasure. The hosts were so accommodating and the place is absolutely stunning. Everything is very clean and everything works. Definitely value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernard en Mariska
Baobab Guesthouse
Hi Bianca, Thank you so much for the lovely review. It was an absolute pleasure hosting you. Hope to see you soon!

Nicole D
1 nag
5.0
Mei 2025

Gemaklik. Baie lekker gebly! Tot 'n verrassing 'dankie sjokolade' in die yskas gekry #takeabreak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernard en Mariska
Baobab Guesthouse
Hi Nicole, baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit opreg.

Franco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

As ons 10 sterre kon gee sou ons! Waarde vir geld, 'n gevoel van tuis wees! Ongelooflik lekker en gemaklik gebly! Huis weg van die huis af, as ons 10 sterre kon gee sou ons 5 aande gebly in volle gemak en rustigheid! Ons nuwe nommer 1 bly plekkie in Centurion! Skoon en netjies en ongelooflik ruim! So baie dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernard en Mariska
Baobab Guesthouse
Ons waardeer vir julle opreg! Ons heel eerste en heel beste gaste!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bernard en
Mariska

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Baobab Street, Eldoraigne Ext 11, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA782ce057cb51346806acfadb3391ca339514ee906f6ad00ce23d01d1c840a4b3b7af9969983f43f9b991f7921f7c1f4ad346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Baobab Street Eldoraigne Ext 11 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.852062900954 28.151881307693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang