Baobab Guesthouse
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 15 Feb 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Baobab Street, Eldoraigne Ext 11, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R1 000R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Baobab Gastehuis is 'n knus duplekswoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in 'n stil woonbuurt van Eldoraigne, Centurion. Hierdie goed ingerigte ruimte bied gaste privaatheid, wat dit ideaal maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die badkamer met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die sitkamer is onder geleë, terwyl die slaapkamer bo is. Die trappe is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste kan 'n balkon met buitesitplek geniet, sowel as 'n patio aan die voorkant wat heerlike oggendson ontvang. Veilige parkering word in die outomatiese motorhuis voorsien, en die woonstel is gerieflik geleë naby winkelsentrums, restaurante, hoofpaaie, hospitale, SuperSport Park, skole en die Swartkop- en Waterkloof-lugmagbasisse.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bernard en
Mariska
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 4 Baobab Street, Eldoraigne Ext 11, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Baobab Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Baobab Street, Eldoraigne Ext 11, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang