Successfully reported
+6

Bobbejaan Kloof Bass & Carp Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Geduld, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bobbejaan Kloof Bass & Carp Lodge is 'n gesinsnaweek-venue in Noordwes naby Hartbeesfontein in die Klerksdorp-omgewing.

Verblyf word gebied in 5 oulike, grasdak-houtkamers wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste het toegang tot gemeenskaplike badkamers en 'n eetarea. Gaste het toegang tot braaigeriewe asook 'n groot ontwerpte braai-area vir groter groepe waar 'n groot vreugdevuur gemaak kan word. Vir slegte weer is 'n toegeboude braai in die eetarea beskikbaar.

Doendinge in die area sluit visvang in. Die natuurlike plantegroei en die riete rondom die dam maak dit ideaal vir voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Izaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Plaas Geduld, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
  • Gaste dink Bobbejaan Kloof Bass & Carp Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Geduld, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNDFhMDU0LTA2ZWUtNGFjNi1iZTI3LTY1MzgxM2FhNjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Plaas Geduld Hartbeesfontein 2600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.691225242565 26.451226472855
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang