Successfully reported
+49

Boboyi 2 Mangrove Beach Estate

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bokmakierie Way, Mangrove Beach Estate 2, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boboyi 2 Mangrove Beach Estate is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 mense in 'n veilige kompleks in Melville, Port Shepstone.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en Premium DStv en WiFi.

Die sitkamer maak oop op die stoep wat 'n uitsig oor die see het, en braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik.

Die kompleks bied wasgoedgeriewe, 'n gimnasium, asook 'n speletjieskamer vir kinders. Die kompleks het 'n privaat pad verby die strandmeer na Banana Beach wat swem en getypoele, snorkel en visvang bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bokmakierie Way, Mangrove Beach Estate 2, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boboyi 2 Mangrove Beach Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bokmakierie Way, Mangrove Beach Estate 2, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc332304896931854c72d00d2eed05dca96d6469e3c78a76d20a20625378e2cd4762cc2b8605b2c80c656b784ad5b39414ea9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Bokmakierie Way Mangrove Beach Estate 2 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.659549717571 30.515033304691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang