Successfully reported
+22

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest is tussen Swartruggens en Koster en grens aan die Elandsrivier, 23 km vanaf Koster, wat die naaste dorp is. Dit is 'n voëlkykersparadys en het 'n bietjie wild op die perseel wat rooibokke, blesbokke, koedoes, njalas en bosbokke insluit.

Dié chalet het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea-kombuis. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is.

Buite kan gaste die braai-area geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel.

'n Sirkelstaproete van sowat 3 km gee gaste die geleentheid om die kloof uit te klim en die Elandsrivier oor te steek. Daar is uitstekende visvangplekke met karp, baars en tilapia. Gaste kan ook hul bergfietse saambring en die area verken. Boonop kan gaste gebruik maak van die gratis putt-putt-baan en tafeltennisgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Gaste dink Uitkyk @ Boe-Boe's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e0fdc4631f5c07e8493f8ef1f04ef1b628dc288efcbd1c199afb87f9aa34d855320402f662675690bb85b796a4fe19c0d0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 5) 95 5 1 5 Bankddrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.795360845651 26.746559143066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang