Successfully reported

Boegoeberg 4x4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rustig. Slegs een nag oorgebly, maar gaan beslis weer kom. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Die plaas is pragtig met 'n wonderlike uitsig van die huisie waar ons gebly het. Ons het ongelooflik lekker gebly by Boegoeberg 4x4. Die plaas is pragtig met 'n wonderlike uitsig van die huisie wat ons in gebly het. Daar is baie opsies wanneer dit kom by stap en selfs net om die natuurlike skoonheid van die plaas te beleef en die omliggende berge te geniet. As 'n gesin het ons elke oomblik geniet en dit was werklik 'n sielreinigingsvakansie vir ons. Oom Sybie was baie hulpvol en ons sal vir seker weer deur Boegoeberg gaan kuier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wil by hulle kom bly en nie weer huistoe gaan nie. Verskriklik lekker gewees en uitstekende fasiliteite. Gasvryheid was 20 uit 10 en oom Sybrie het uit hul pad gegaan om almal gelukkig te hou. Slagtery se vleis van bostaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoleen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Absoluut hemels. Baie lekker kampplek. Oom Sybrie is 'n engel en so geduldig. Het nie moed opgegee om met ons te ry om vir Jumbo te soek nie, want ons wou hom sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was 'n onvergeetlike lekker tyd saam met ander kampeerders. Dis 'n mooi en gesellige plek met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haamidah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We enjoyed our stay in Klipspringer, the host was extremely helpful and friendly. We enjoyed our stay in Klipspringer, the host was extremely helpful and friendly. We had everything we needed and more! The house was neat, clean and had everything you would need for a comfortable stay. The pool and scenery was the absolute best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Ontspan in die natuur met al die luukse geriewe. Wat 'n heerlike ontspanne naweek, mooi uitsigte, heerlike 4x4 roete, mooi veldblomme en allerhande natuur dinge. En 'n kaggel om al die laataand koue weg te jaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumari M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie mooi plekkie. Ons sal definitief weer gaan kuier daar. Ons het verskriklik lekker gebly. Ons sal vir seker weer gaan kuier daar. Dit is pragtig en die mense baie vriendelik en hulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dietrich S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Verdiep jou in stilte en skoonheid. Ons was een van twee gesinne op die terrein. Dit was rustig, mooi versorg, met hoë bome en ons kon kaalvoet stap in die sand of op groen gras. Tot my dogter van nege sê ons het 'n week te kort bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette D
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en probeer alles so gemaklik as moontlik maak vir hulle gaste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sybrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 304 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei Road, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61853339ebb032b90b3dbc1d213a0f82135b96bd1ca46e43e78e55454d76426c5344770e690f5edc220bf521c3c8b1b95f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Jakkalsvlei Road Lambertshoek Plaas 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.288011877464 18.753706133178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang