Successfully reported
+115

Boegoeberg 4x4

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 304 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei Road, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Vanaf R420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boegoeberg 4x4 is 'n kampeerplek op 'n werkende rooibosplaas buite Graafwater in die Wes-Kaap. Die welige kampeerplek bied die ideale basis vir gaste om die rowwe 4x4-roetes en 'n hindernisbaan te verken, sowel as 'n pragtige staproete in die berge.

Hierdie kampeerterrein beskik oor 50 kampeerplekke, elk met plek vir tot 2 volwassenes en 4 kinders, en is ideaal vir tente en karavane. Gaste maak gebruik van 'n gedeelde ablusieblok wat toegerus is met 'n stort, wasbak en aparte toilet.

Elke kampeerplek het toegang tot 'n kragpunt, 'n waterkraan en 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe.

Die plaas spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n groot dam vir visvang en aktiwiteite sluit in voëlkyk, stap en fietsry. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan gevind word in Graafwater, wat ongeveer 24 km weg is. Clanwilliam is ongeveer 31 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sonja M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Slegs een nag oorgebly, maar gaan beslis weer kom. Ons het lekker gebly.
Jul 2025
Neil C
Gesin met klein kinders
5.0
Die plaas is pragtig met 'n wonderlike uitsig van die huisie waar ons gebly het. Ons het ongelooflik lekker gebly by Boegoeberg 4x4. Die plaas is prag...
Sien meer
Mei 2025
Jacques D
Saam met vriende
5.0
Wil by hulle kom bly en nie weer huistoe gaan nie. Verskriklik lekker gewees en uitstekende fasiliteite. Gasvryheid was 20 uit 10 en oom Sybrie het ui...
Sien meer
Apr 2025
Jacoleen V
Saam met vriende
5.0
Absoluut hemels. Baie lekker kampplek. Oom Sybrie is 'n engel en so geduldig. Het nie moed opgegee om met ons te ry om vir Jumbo te soek nie, want ons...
Sien meer
Apr 2025
Annamie N
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n onvergeetlike lekker tyd saam met ander kampeerders. Dis 'n mooi en gesellige plek met vriendelike mense.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sybrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Jakkalsvlei Road, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boegoeberg 4x4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 304 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei Road, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61853339ebb032b90b3dbc1d213a0f82135b96bd1ca46e43e78e55454d76426c5344770e690f5edc220bf521c3c8b1b95f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Jakkalsvlei Road Lambertshoek Plaas 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.288011877464 18.753706133178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang