Successfully reported

Boekenhout Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mariska D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Ons het die akkommodasie verskriklik geniet, van die tennisbaan tot die heerlike koffie wat ons kon geniet. Die eenheid was baie netjies, skoon en pragtige dekor. Ons het vreeslik geniet dat die eenheid beskuit, koffie pods, melk en ander lekkernye gebied het. Baie dankie aan die gasheer. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirstin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Verskriklik lekker. Altyd baie lekker daar, sal definitief weer kom kuier. Ons is mal oor die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, vriendelike gasheer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khanyisile J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Peaceful and worth the visit. My stay at Boekenhout was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, skoon en veilig. Baie skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goed ingerig, alles wat jy nodig het. Goeie vriendelike ontvangs. Baie goed ingerig, alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige, netjiese verblyf. Ons het heerlik gebly. Die eienaars was baie aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Stil en veilige area. Eenheid was skoon en netjies. Slaap was maar min. Mediese noodgeval gehad tot in vroeë oggendure. Die gas langsaan het geweldig gesnork. Die deur tussen die kamers is nie klankdig nie. Bed was baie ongemaklik en kraak met elke beweging. Parkering is moeilik met 'n groot voertuig. Lig by die trappe is te flou as jy in die aand moet beweeg. Die plaveistene met gate is nie geskik vir die area waar geloop moet word nie. 'n Voet kan maklik vashaak en 'n persoon laat struikel. Ek moes baie versigtig trap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fabulous stay, well located. My wife and I had a great stay at Boekenhout. We will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Pleasant stay. I recently stayed at Boekenhout Accommodation and had a wonderful experience. The place was clean, comfortable, and well-maintained. The Nespresso coffee machine was delightful, and the WiFi was reliable and fast. While an air conditioner would be a great addition, the overall value for money is fantastic. Highly recommended for a pleasant stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Boekenhout Street, Brummeria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA926c578922ba12eacd0450d032e45707cdad92f561fe69f1f44ec4fe1a0b3fe7b0720732b4f56ad504dd14fabbf93e076303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 31 Boekenhout Street Brummeria 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.748206748806 28.28732645782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang