Successfully reported
+22

Boekenhout Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Boekenhout Lodge is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 mense in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 31 km vanaf sentraal Bela-Bela.

Die dubbelverdiepinglodge het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet, en gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en lei na die hoofdek met 'n kaggel wat oor die reservaat uitkyk.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Boonop het die lodge 'n toegewyde selfry-wildbesigtigingsvoertuig wat gaste teen 'n ekstra koste per dag kan huur.

Die oord spog ook met 'n magdom geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk perde, koue en verhitte swembaddens en 'n buitespa.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Boekenhout Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3XkuYBJv7mjS81wSYUoLkKEbohUSAWJsNhcwyyCNmjPKCxVPvo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6) 10 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.791083465744 28.086220420998
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang