Successfully reported
+14

Boer and Brit

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boer en Brit is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike Karoodorp Graaff-Reinet geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie historiese besienswaardighede en weg van die stadslewe.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede en bied slaapplek aan 10 gaste. Boer en Brit Eenheid 1 is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers is toegerus met 2 enkelbeddens in elk, met 'n stort en bad, wasbak en toilet in die badkamer.

Die kombuisie in die kothuis is toegerus met basiese toebehore om maaltye voor te berei en te kook, en die sitkamer het gemaklike rusbanke om op te ontspan. Boer & Brit Unit 2A beskik oor 'n kombuisie en 'n TV met DStv in die hoofslaapkamer.

Die eiendom het ook 'n buitebraai-area vir gaste om te gebruik, en daar is veilige parkeerplek vir 4 voertuie beskikbaar. Boer en Brit is stapafstand vanaf winkels, restaurante, museums en ander besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 282 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Annerie S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en skoon. Skoon en netjies. Maklik om in te boek, veral na ure.
Okt 2025
Henrietta S
5.0
Value for money. It is a beautiful place with everything for a quick stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Danie S
5.0
Excellent. Good value for money. Clean and well kept.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Liz V
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable! Stunning place, felt so at home!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar, en hoogs aanbeveel. 2de keer wat ons hier bly, elke keer was wonderlik.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 282

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 36 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Boer and Brit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2d7967e4672ede52e675d0e3d91de84b90097be16e15c85715630a3e8a594f5cee626e2e6f54416c8ca50ce198c9746185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 282 5 1 5 36 Noord Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2478399 24.533459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang