Hebron Guest Farm - Boerenooientjie apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhodes Dirt Road, Karringmelksfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hebron Gasteplaas is 5 km buite Malmesbury op 'n rustige Swartland-plaas. Die 3 selfsorgwoonstelle kan afsonderlik bespreek word of vir 'n groep van tot 10 mense met 'n maksimum van 8 volwassenes. Klein Plaasjapie is die kleinste woonstel (16m2) en bied slegs slaapplek vir 2 mense. Boerenooientjie is 'n bietjie ruimer (24m2) en bied slaapplek vir twee volwassenes en 'n kind (rusbank/matras). Laventelhaan is 'n tweeslaapkamerwoonstel en bied slaapplek vir 5 mense.
Boerenooientjie-woonstel is 'n knus, bekoorlike woonstel, ideaal vir 2 mense, met genoeg plek vir 'n kind.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelmatras vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskassie, eetgerei en breekware. 'n Gemaklike rusbank bied 'n knus plek om te ontspan.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Selmaré Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Rhodes Dirt Road, Karringmelksfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Hebron Guest Farm - Boerenooientjie apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhodes Dirt Road, Karringmelksfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang