Boesmanland Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 President Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boesmanland Accommodation is in die bekoorlike dorpie Springbok geleë, in die hartjie van Namakwaland, Noord-Kaap. Dit is op die N7 tussen Kaapstad en Namibië geleë en bied 'n perfekte oorbly-opsie vir reisigers en dien as 'n uitstekende basis vir toeriste wat die skilderagtige platteland verken. Die verblyf bied ook verlengde verblyf vir sakereisigers.
Die eiendom spog met 6 volledig gemeubileerde en suite-slaapkamers wat elk 'n kombuisie, lugversorging, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek het. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en braai-area.
Boesmanland Accommodation is trots daarop om ontbyt, middagete en aandete op versoek aan te bied en streef daarna om skoon geriewe teen billike tariewe te handhaaf. Die span is toegewyd om te verseker dat elke gas 'n gemaklike en aangename verblyf het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 President Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Boesmanland Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 President Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang