Boesmans strandhuis
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Louw street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boesmans Strandhuis is 'n tradisionele huis in die hartjie van ou Boesmans. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, en die oorblywende kamer met 'n stapelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, en die oorblywende badkamer met 'n stort wat oor 'n bad vasgemaak is.
Die ruim leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, 'n eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die agterstoep het 'n sitarea en braaigeriewe.
Die huis is oorkant 'n park en tennisbaan geleë. Gaste kan die dag by die rivier deurbring of 'n maaltyd by een van die restaurante eet, almal binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Louw street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Louw street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang