Successfully reported
+15

Boesmanskloof Bergrosie Cottage - No.3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Boesmanskloof Bergrosie Cottage is halfpad tussen die dorpies McGregor en Greyton geleë. Dit is 2 uur se ry vanaf Kaapstad via Worcester, Robertson en McGregor, wat jou lei na wat dikwels 'The Road to Nowhere' genoem word. Die ligte van die nabygeleë dorpies op die R62, die wêreld se langste wynroete, en die Overberg bied 'n skilderagtige uitsig gedurende die nag. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Boonop is daar 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuis beskik ook oor 'n eet- en sitarea asook 'n kaggel om warm te bly gedurende die kouer dae. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en mikrogolf. Gaste kan 'n verfrissende swem in die swembad neem en die braaigeriewe wat beskikbaar is geniet. As jy op die dek van hierdie kothuis staan, kan jy pragtige uitsigte geniet oor die Sonderendberge wat voor jou oë in die Boesmanskloof-Greyton-rigting strek.

Maak tyd om te stap deur die aanwysings te volg vanaf die Gobosrivier of die nabygeleë gemerkte voetpad terwyl jy jou tyd neem om die unieke blommerykdom op die plaas te ervaar. Dié natuurliefhebber se paradys lê in die hartjie van die Riviersonderendberge en word ook omring deur die bergpieke van die Langeberge en Galgeberge.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 170

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boesmanskloof Bergrosie Cottage - No.3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3121537bb3551ffb0d6e2ce613559d2ccd794083afbb73cb4d825d6bd7d8c415fbf7b87da271980e9e0a253afbd3ba3981f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Onverwacht McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014688524004 19.727634284716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang