Successfully reported

Boesmanskloof Brenda Cottage - No.9

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Thea S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Net wat die dokter bestel. Dit was wat ons verwag het. Baie afgesonder en dankbaar vir geen TV of sein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Quiet and beautiful views over the valley. Lovely mountain cottage with beautiful views over the valley from the big stoep. The cottage was well appointed, and we appreciated the welcome message on the front door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, pragtige uitsig. Koel klimaat hoog in die berge. Doodstil. Wonderlike plek, lieflike omgewing. Die beste plek om te gaan afpak, die natuur te beleef en te gaan stap. Ons het baie plesier daaruit geput om die proteas en fynbos af te neem en die suikervoëls te volg. Dit hut bied alles vir die avontuurlustige reisiger wat 'n plek in die berge soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunay C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Perfekte plek vir 'n "back to basics" wegbreuk. Al die basiese geriewe was beskikbaar met ys en hout as bonus! Ons kon binne braai in die aand (was te koud vir buite braai). Ongelooflik mooi omgewing, maar wees goed voorbereid as jy wil gaan stap - die terrein is baie "rugged". Skoon en netjies met 'n "old world" sjarme.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 170

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson Road, Farm 244, Portion 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa34934dc1bfcc2847ba74e4a1e418e69b337d0162096bf32c01b4971f15a48da302950dc29eedce82e5876ab27c9265b3d55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Robertson Road Farm 244, Portion 2 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013555320119 19.727968343747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang