Boho Stays Empire Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R1 254 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boho Stays Empire Apartment is 'n boheems-geïnspireerde woonstel in 'n veilige gebou reg oorkant die strand in Muizenberg, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en rustige verblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n lessenaar. WiFi-toegang is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon met sitplek buite en 'n uitsig oor die binnehof. Daar is ook 24 uur-sekuriteit in die gebou asook ondergrondse parkeerplek. Hierdie eiendom is reg oorkant die straat van die strand af en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 96 Beach Road, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang