Successfully reported
+26

BoHo

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Port Owen Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

BoHo is 'n gerieflike huis op Port Owen-rylaan. Die naam en dekor is afgelei van die vrymoedige, onkonvensionele en sorgelose Boheemse leefstyl, die regte houding vir vakansiegangers.

Dié tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n slaapbank wat ideaal is vir 'n kind, 'n TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale bied, en 'n knus kaggel wat as 'n binnebraai gebruik kan word. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

'n Stap van 950 m neem sowat 12 minute, straataf na die Marina, waar gaste interessante restaurante, kroeë en 'n paar winkels kan vind om te verken, asook die beste sonsondergange en bootritte. 'n Verskeidenheid watersport kan geniet word in die mensgemaakte kanale wat deur die Bergrivier gevoed word, soos kajakvaart, visvang en bootvaart om maar 'n paar te noem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janetta K
Saam met vriende
5.0
Fantasties, rustig, veilig. Ek het baie lekker gekuier by BoHo, die huis is baie netjies en pragtig. Sal beslis in die toekoms weer daar wil bly.
Sep 2025
Sigrid V
Gesin met klein kinders
5.0
I had an amazing stay. Baie veilig, ligging baie goed. Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou.
Jul 2025
Michael R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay! What a perfect break! Everything was exactly as in the pictures and more!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
David G
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, spacious, home away from home. Boho is a great, spacious, brightly decorated home away from home with everything you need....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Susan C
5.0
Ruim vertrekke en alles in werkende toestand. Die verblyf was uitstekend en die diens van hoëstaande gehalte.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 15 Port Owen Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink BoHo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Port Owen Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210619d00e7b82bdc3fe37fbb79f16c78b95e8ba0115fe6f69ad63e7c1d9bff2f00580d0ac08260b33ef5a23cbcd1b13f414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 15 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -32.78211278463 18.155459459525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang