Successfully reported

Bokkie in Paternoster

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jermaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasmagories. Dit was inderdaad 'n fantastiese naweek. Ek sal regtig ander aanbeveel om Bokkie in Paternoster te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estie
Bokkie in Paternoster
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons is bly julle het julle verbly by Bokkie geniet en hoop ons sien julle sommer gou weer!

Krismari L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig by die see. Ons het heerlik gebly by Bokkie. Die huis is loopafstand vanaf die strand en in die middel van Paternoster geleë. Baie dankie vir Bokkie en sy mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estie
Bokkie in Paternoster
Baie dankie vir die terugvoer, Krismari! Ons is bly jy het jou verblyf geniet by Bokkie. Kom besoek ons gerus weer. Estie

Ilse N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cozy and comfortable. Absolutely wonderful. A cozy, heartwarming experience enhanced by every available amenity!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estie
Bokkie in Paternoster
Thank you for the wonderful review! We hope to see you again soon at Bokkie! Estie

Annerene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Als was weereens heerlik. Gerieflike huis met 'n bietjie see-uitsig. Jy hoor dit. Dit was heerlik soos altyd om in Die Kom te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estie
Bokkie in Paternoster
Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop jy sal sommer gou weer vir Bokkie besoek. Groete, Estie

Stephan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Mooi plekkie, met 'n oorgangs stukkie seeuitsig. Los jou kar, stap na alles toe. Ja, ons kom weer. Ons het wel 'n voorstel oor skoonmakers se inpak/sigbaarheid teenoor gaste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 740
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 740
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Seeduiker street, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabca84e0239d7524cfa756a68e62b07d0948255f232e5fd292656777f501088e945fe934789fc33f9ac3359f1f696d36d4b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 7 Seeduiker street Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808955763045 17.890262263195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang