Bokkomsnes
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Bokkomdraai Street, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bokkomsnes is 'n pragtige selfsorg-grasdakvakansiehuis wat in die idilliese Weskusdorpie Jacobsbaai geleë is. Hierdie huis is 'n ideaal vir vriende en familie wat op soek is na ontspannende verblyf.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 stapelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kaggel en 'n etenstafel. Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel, 'n rusbank, 'n ingeboude braai en sonstoele. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n tuin met see-uitsigte en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tineke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Bokkomdraai Street, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokkomsnes het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Bokkomdraai Street, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang