Successfully reported
+21

Bokmakierie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlei Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wupperthal-dorpie, lê Bokmakierie op De Pakhuys Plaas. Die plaas word besit deur die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir avontuur-entoesiaste en natuurliefhebbers.

Hierdie houtsafari-hut beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed ingerig is. Dit het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenheid is privaat met wonderlike uitsigte en 'n braai-area tussen die Cederbergse rotse.

'n Houtvuur-bubbelbad is beskikbaar vir gaste om te geniet. Die area bied verskeie doendinge, insluitend rotsklim, voetslaan en bergfietsroetes. Plaaslike besienswaardighede bevat San Rotskuns, die pragtige rotsformasies van die Cederberg-, Wupperthal- en Biedouw-blomvelde gedurende die blomseisoen.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vlei Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokmakierie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlei Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b398424d7c9a10472358a9d77ec5e95bc8d0d7a76df41dadf36488fd1c80f1f32122a39987238bae57ba1c59064fb53579?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 Vlei Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120512346629 19.059198424686
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang