Successfully reported
+29

Bolusii House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bolusii Close, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bolusii House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike 6-slaapkamerhuis met see-uitsigte. Die huis is hoog op die berg in Gordonsbaai geleë, 3,5 km vanaf die gewilde Bikini-strand.

Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Daar is 2 hoofslaapkamers op die boonste verdieping, weerskante van die swembad. Word wakker met uitsigte vanaf 4 van die 6 slaapkamers. Vier van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 het 2 enkelbeddens. Die huis het 'n hoofleefarea en swembaddek, en 'n volledig toegeruste kombuis.

Die hoofleefarea en swembaddek is in die middel van die huis geleë, wat die ideale sosiale bymekaarkomplek skep. Die gemeubileerde swembaddek het sonstoele, eetkamermeubels en 'n plonspoel; dit is die ideale plek om te ontspan en die pragtige uitsigte te geniet. Die huis is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, en bied goeie sekuriteit.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 7 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 4 Bolusii Close, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bolusii House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 7 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bolusii Close, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f9f6564109ff80289b8876ad62e0d0a0e31a1af78b68f12b302e1d169b9e51a82abfbf521fca4d49cd829753b91d85389c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 800 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 4 Bolusii Close Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15947559469 18.878874866271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang