Bon Repose Cottage 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graskop Road, G1, Hazyview, 1241, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bon Repose Cottage 2 is op die Panoramaroete, net 14 km vanaf Kruger Phabeni-hek en 2 minute se ry vanaf die dorp, restaurante en winkelsentrums geleë. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die Sabievallei en is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die leefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook 'n kombuistafel met sitplek vir 2.
Geriewe op die perseel sluit 'n slim-TV met DStv (volle pakket) WiFi en veilige parkeerplek met 24/7-sekuriteit in.
Hazyview en die omgewing bied opwindende aktiwiteite soos riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, daguitstappies na die Krugerwildtuin en Panoramaroete, en Elephant Whispers. Perry's Trading Post, wat net 2 minute se ry ver is, het baie knus restaurante en kurioswinkels. Junction Mall het buitelugwinkels en kruidenierswinkels. Die eienaars help ook indien gaste 'n oopvoertuigwildrit of enige ander aktiwiteit wil bespreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Celesti Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Graskop Road, G1, Hazyview, 1241, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bon Repose Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graskop Road, G1, Hazyview, 1241, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang