Bon Repose Cottage 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graskop Road, G1, Hazyview, 1241, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bon Repose Cottage 2 is op die Panoramaroete geleë, net 14 km vanaf Kruger Phabeni-hek en 2 minute se ry vanaf die dorp, restaurante en winkelsentrums. Die gemeubileerde eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die Sabievallei en is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek.
Verblyf beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer, die eenheid is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die leefarea is 'n oopplan-kombuis en is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Gaste kan ook 'n ete by 'n 2-sitplek kombuistafel geniet.
Geriewe op die perseel sluit 'n slim-TV met DStv (volle pakket) WiFi en veilige parkeerplek met 24/7-sekuriteit in.
Hazyview en sy omgewing bied baie opwindende doendinge soos riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, daguitstappies na die Krugerwildtuin en Panoramaroete, en Elephant Whispers. Perry's Trading Post, wat net 2 minute se ry van ons af is, het baie knus restaurante en kurioswinkels. Junction Mall het buitelugwinkels en kruidenierswinkels. Die eienaars help ook indien gaste 'n oopvoertuigsafari of enige ander aktiwiteit wil bespreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Celesti Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Graskop Road, G1, Hazyview, 1241, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bon Repose Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graskop Road, G1, Hazyview, 1241, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang