Successfully reported
+11

Bon Repose Cottage 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskop Road, G1, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bon Repose Cottage 4 is op die Panoramaroete, net 14 km vanaf Kruger Phabeni-hek geleë. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die Sabievallei en is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort, bad en wasbak. Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis met 'n etenstafel, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook 'n stoeptafel met sitplek vir 2.

Die privaat tuin het 'n Jacuzzi en braaigeriewe. Geriewe op die perseel sluit 'n slim-TV, DStv (die volle pakket) WiFi en veilige onderdakparkeerplek met 24/7-sekuriteit in.

Hazyview en die omgewing bied opwindende aktiwiteite soos riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, daguitstappies na die Krugerwildtuin en Panoramaroete, en Elephant Whispers. Perry's Trading Post, wat net 2 minute se ry ver is, het baie knus restaurante en kurioswinkels. Junction Mall het buitelugwinkels en kruidenierswinkels. Die eienaars help ook indien gaste 'n oopvoertuigwildrit of enige ander aktiwiteit wil bespreek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Celesti Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Graskop Road, G1, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Bon Repose Cottage 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskop Road, G1, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f6e83ff0fd28e27f12defc3375542322c961de36ddeb253aa7ccee8a7ecccdef3099cefc774c2ff753555dcdb6e16ee3ce9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Graskop Road G1 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.02347638795 31.114225406889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang