Successfully reported

Bona Bona Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hanjoret C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker gekuier. Die webtuiste het ons ingedoen! Gebruik nooit weer die webtuiste nie. Oor die R700 ekstra gevra! Sies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik, wildsritte was lekker. Pragtige kamer, goed versorgde oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rule
Bona Bona Game Lodge
Baie dankie, ons waardeer dit!

Karin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, veilig en gesellig. Baie lekker gebly. Skoon, veilig en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rule
Bona Bona Game Lodge
Baie dankie, ons waardeer dit!

Sonja C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Asemrowende natuur. Bona Bona Game Lodge bied 'n luukse wegbreek in die natuur met pragtige verblyf en uitstekende geriewe. Die chalets is stylvol en gemaklik, met asemrowende uitsigte oor die bosveld. Die spa, restaurant en wildritte verseker 'n onvergeetlike ervaring. Die diens is uitsonderlik, en die rustige atmosfeer maak dit die perfekte bestemming vir ontspanning en avontuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rule
Bona Bona Game Lodge
Baie dankie, ons waardeer dit! Ons hoop u kan ons binnekort weer besoek!

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Lekker. Dit was lekker, behalwe dat die webtuiste R950 per nag ekstra vra vir die huur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Janco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, mooi. Dit was regtig baie lekker en ek sal 100% weer gaan en aanbeveel dat dit 'n plek is wat op elkeen se bucket list moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabi M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent. Bona bona is always fabulous. Plenty of activities to choose from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik H
1 nag
5.0
Okt 2024

Stay among lovers of nature. Small. Cosy and very customer orientated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Ongelooflik fantasties! Die verblyf was uit die boonste rakke gewees. Lieflike plek en rustig. Die game drive was ongelooflik. Het die diere baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Onvergeetlike ervaring. Die diens was uitstekend, beslis waarde vir geld. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Die spa was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, 48 km from Klerksdorp, 2640, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf24b28ea95a7154c08d3ba468064061d3d34d9b720ce4e97bdc9bbf5ea083083f60450d7a561da20eb20e1957b1806181a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 260 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 N12 48 km from Klerksdorp 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.02 26.229166666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang