Successfully reported
+10

Bona Manzi Number 8

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 658 Marlin Drive, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bona Manzi Number 8 is 'n selfsorgmeenthuis in 'n veilige kompleks in Hibberdene, 'n bekoorlike kusdorpie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 8 mense en strek na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is. Die hoofslaapkamer het 'n TV met OpenView. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike agterplaasarea wat 'n ingeboude braai het.

Daar is geen WiFi nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Waterkwessies is onvoorspelbaar. Indien enige waterkwessies tydens jou verblyf opduik, het die eenheid 'n 1000 liter JoJo-watertenk. Die eerste vol tenk word voorsien, maar daarna sal dit vir die gas se rekening wees.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Willem M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker plek. Maak mens voel of jy by die huis is. Baie dankie.
Mei 2024
Freek P
Gesin met klein kinders
4.8
Mooi uitsig. Het lekker gebly, wonderlike uitsig oor die see.
Des 2024
Tersia D
Gesin met tieners
4.8
Was lekker, blyplek ruim, mooi uitsig. Ons het heerlik gebly. Mooi uitsig. Paar goedjies wat aandag kort soos braaiplek is verwaarloos en geen rooster...
Sien meer
Sep 2024
Beatrice S
Saam met vriende
4.6
Baie mooi, skoon, lieflike uitsig. Paar goed wat nie lekker is nie. Heerlike plek met uitmuntende uitsig. Paar goed wat gepla het: TV in kamer - ongem...
Sien meer
Nov 2024
Anita K
Gesin met klein kinders
4.4
Die kuier was heerlik. Baie lekker gebly. Daar was vuil skottelgoed in die wasbak en die vloer was vuil.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

YOLANDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 658 Marlin Drive, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bona Manzi Number 8 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 658 Marlin Drive, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0637ea0ff755f4b84c87d27498a32dd840a13e773908464ed5485df0a6bb88510cff74971c0db2ccb7c01faa5bc8059d8f5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 6) 9 5 1 4 658 Marlin Drive Bona Manzi Complex 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.577230550323 30.572612285614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang