Successfully reported

Bona Ngwenya Lodge & Kruger Park Safaris

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Thys L
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Het dit baie geniet. Die plekkie was perfek vir ons kuier. Alles was reg en ons het geen probleme gehad nie. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Becky B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Wonderful stay, felt like our own private lodge. We will definitely come again! Loved our stay, it felt like our own private lodge on the doorstep of the Kruger Park. The house had everything we needed and more. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Awesome. Die gasheer en gasvrou is ongelooflik behulpsaam. Die plek is fantasties en daar is letterlik alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2018

Netjies en perfek! Dit was 'n besonderse ervaring. Inge en Dennis het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Baie goeie waarde vir geld, baie netjies met alle geriewe! Seker die beste uitsig in Marloth! Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2016

Ongelooflik mooi en uitstekende gasvryheid. Die week was 'n ongelooflike ervaring. Die lodge is so goed ingerig, skoon, netjies en baie luuks. Die gasvryheid van Inge laat mens dadelik tuis voel en sy gaan uit haar pad om die ervaring onvergeetlik te maak. Die geriewe is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2016

Fantasties! Sal dit enige tyd aanbeveel vir volwassenes. Heerlik gekuier en die uitkykpunt oor die rivier beslis 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 445 Crocodile Road, Marloth Park Conservancy, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA367c186ca916e8972998f754c0c22c6f2658a25f10106f066f321e1615f4b2caeb2fbc71c15da71d857dcc2c06a36dd5a40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 445 Crocodile Road Marloth Park Conservancy 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.377263883049 31.758097055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang