Successfully reported
+24

Bondi Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 755 Warriors Lane, Shelley Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bondi Beach is in 'n sekuriteitskompleks geleë op die strandfront, het direkte toegang tot die strand en bied gerieflike verblyf vir 6 mense in Shelley Beach.

Die woonstel is op die grondvloer geleë en bied 3 slaapkamers en 2 badkamers; 2 van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde 2 enkelbeddens het. Albei badkamers het storte, en 1 het ook 'n bad.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n TV (ook in die slaapkamer) met DStv en Netflix. Wi-Fi is beskikbaar. Daar is 'n omskakelaar met 'n battery wat met Eskom-krag gelaai word.

Veilige parkeerplek word voorsien. Die kompleks het 'n swembad en braai-area, asook tennisbane vir gaste om te gebruik. 'n Speelarea vir kinders is ook beskikbaar.

Bondi Beach het 'n getypoel op die strand wat 'n gunsteling vir hengelaars is. Die kompleks is baie sentraal geleë en is net 1 tot 2 km vanaf winkelsentrums.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 755 Warriors Lane, Shelley Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 755 Warriors Lane, Shelley Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40cdcfc44a0f40ad7508abaceec6b3941546d47fc002d729f61e52362bf1122be01a7a695f772b8a7466fd1ca2564ee9699e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 755 Warriors Lane Shelley Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -30.793804946666 30.420661648618
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang