Bondi Beach 1
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 753 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bondi Beach 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n Toskaanse kompleks met goeie sekuriteit in Shelly Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en bied vermaak vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en klubhuis.
Let asb. daarop dat geen partytjies, geraas, harde musiek of oorbesetting toegelaat word nie.
Die woonstel is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste (maksimum 4 volwassenes). Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens elk en die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer langsaan het lugversorging en 'n TV met DStv.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en sitplek. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 753 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bondi Beach 1 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 753 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang