Successfully reported
+28

Bondi Beach 20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 753 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bondi Beach 20 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Toskaanse kompleks in Shelly Beach. Die kompleks het direkte strand-toegang, vermaak vir die kleinspan, 'n swembad, tennisbaan en klubhuis.

Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toegelaat word nie.

Die woonstel is op die grondvloer en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbed, en die derde kamer het ook 'n dubbelbed.

Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en die tweede badkamer het 'n stort en 'n wasmasjien. Die kombuis het alle nodige kookgerei en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n kisvrieskas in die eetkamer.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met Openview. Gaste kan hul eie dekodeerders en slimkaarte bring. Daar is ongelukkig nie 'n Explora-koppelpunt nie. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Verder het die kompleks 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.

Let asb. daarop dat partytjies, harde musiek en oorlading word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 753 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 753 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d8a1994da499571e857721364492e82c133ae9a68144b6ed7ab0274051a49a0083a0b346f922250b466ffcaddc2901eca93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 753 Shepstone Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.793875887647 30.419913030968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang