Successfully reported
+21

Bondi Beach 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors Lane, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 220 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bondi Beach 23 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige Toskaanse-styl-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en is ideaal vir gesinne en vriende.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV teen die muur en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed, 'n TV teen die muur en toegang tot die tweede, aparte badkamer wat 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek, sonstoele en 'n see-uitsig. Die kompleks spog ook met 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, vuurput, braai-area, tennisbaan, speletjieskamer, speelarea vir kinders en veilige parkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mbalentle K
Saam met vriende
5.0
Nice experience but people were nice. My stay was very nice and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Nomusa C
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. Lovely place! Family friendly and the view of the beach is breathtaking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Bernice V
Saam met lewensmaat
4.8
Overall an amazing trip, thoroughly enjoyed. Except for the weather, very relaxing. Note to the next guests, kitchen utensils are a bit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
George D
Gesin met klein kinders
4.4
Baie lekker en veilig. Ja, baie lekker, kort net lugversorging.
Jan 2025
Hendrikus N
Saam met vriende
4.4
Good area, limited ventilation and need some minor amenities. While the unit itself is aesthetically pleasing, we encountered several i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Warriors Lane, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach 23 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 220
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 220
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors Lane, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c99ce33507d878e97690937b43ac1771a8bfd6856327a4fe55dad3b6b67b298fa5b5d597550adf1cbb357563cb5651e27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Warriors Lane Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.793419945729 30.420718508488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang