Bondi Beach 60
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 753 Shepstone Road, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bondi Beach 60 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, met 'n Toskaanse styl, in Shelley Beach. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, vermaakgeriewe vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en 'n klubhuis.
Dié woonstel is op die tweede verdieping met slaapplek vir 6 gaste (maksimum 4 volwassenes) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met DStv.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die die see. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 753 Shepstone Road, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bondi Beach 60 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 753 Shepstone Road, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang